Webgrepe

Inwoners van Fauna in die suide van Bloemfontein is moedeloos vanweë ‘n voortslepende rioolkrisis wat sedert November nie opgelos word nie. Nasa se nuwe James Webb-ruimteteleskoop se goudbedekte reflektor het die naweek suksesvol oopgevou. Ons kry meer inligting oor die doel van hierdie teleskoop.

Ds Schalk Zastron, Hervormde Kerk Goudveld Welkom lees 1 Samuel 3: 1 – 11

Ds Adriaan Botes, AP Kerk Lydenburg lees Kolossense 4: 2 – 4

Prof Koos Adendorff, AP Kerk Pretoria-Oos lees 1 Johannes 1

Lede van die Maak my U weë bekend-span bespreek verskillende onderwerpe uit die Woord. Vir navrae e-pos Dr Hennie Botes by hjbotes@worldonline.co.za

Ds Schalk Zastron, Hervormde Kerk Goudveld Welkom lees Mattheus 5: 3 – 12 & Psalm 119: 2 – 5, ons sing Lied 153 / Lied 188 / Lied 268

’N GOUE RING MET DIE OUDSTE UITBEELDING VAN JESUS DAAROPOnder die inhoud van die wrak van ’n Romeinse skip wat gedurende die derde eeu voor die hawe van Caesarea in ’n seestorm gesink het, is ’n duur goue ring gekry. Hierdie ontdekking is ’n uiters kosbare vonds vir die geskiedenis van die vroeë Christendom. In […]

Dr Gert Volschenk, Afrikaanse Christen Kerk Auckland Nieu-Seeland lees Lukas 24: 1 – 10

Ds Schalk Zastron, Hervormde Kerk Goudveld Welkom lees Psalm 19: 2 – 7

Dr Gert Volschenk, Afrikaanse Christen Kerk Auckland Nieu-Seeland lees Kolossense 3: 1 – 3


Current track

Title

Artist