Oggendkuier

Talle mense het gedurende die afgelope feestyd in spanning gewag vir ‘n aankondiging van president Cyril Ramaphosa dat daar moontlik weer ‘n verbod op drankverkope ingestel sal word. Suid-Afrikaners het ook in lang toue buite drankwinkels gestaan om voorrade op te bou vir ingeval só ‘n verbod weer kom. Maar wanneer gaan dié onskuldige drankie […]

Onderhoud: Gerhard Pretorius: Trekroetetuin onthulling: Voortrekkermonument Die Historiese trekroetetuin by die Voortrekkermonument in Pretoria, wat in 1963 voltooi is, het in 2021 ’n nuwe baadjie aangetrek. In hierdie fokustuin, word die roetes van die Groot Trek se vyf Voortrekkerleiers – Louis Trichardt, Hendrik Potgieter, Gerrit Maritz, Piet Retief en Piet Uys – aangedui. Die trekroetetuin […]

Regsgesprek: Willie Spies Willie gee ‘n oorsig van die vernaamste regsake en uitsprake van 2021

Ouderdom is maar net ‘n nommer, wys Ons Lig Luisterstorie-projek

Medies: Einde van die jaar spanning, moegheid, angs en irritasie is normaal soos wat die jaar tot ‘n einde kom. Die Covid-19-pandemie, wat óók nog in 2021 met ons was kán hierdie “einde van die jaar uitputting” nog erger maak. Daarmee saam skakel talle mense ook nie gedurende die feesseisoen af nie, met familie-kuiers, kers- […]

Regsgesprek – Verpligte inenting – Llewelyn Curlewis & Daniël Eloff

Onderhoud: Marinda Engelbrecht: Kinderkombuis-boek Marinda se kinderkombuis is ’n kleurvolle kookboek met ’n kinkel. Benewens resepte is daar ’n skatkis van wenke hoe kinders by kosmaak kan baat, asook hoe bak-en-brou die jongspan op ’n pretmanier help met skoolvakke, lees en skryf. Medies: Biokinetika Biokinetika is ’n beroep in die mediese veld wat spesialiseer in […]

Regsgesprek: Wat gebeur as iemand vals beskuldig word van `n ernstige oortreding. Sanette Viljoen van SV Legal beantwoord hierdie en ander regsvrae. Sanette het LLB regte studeer by NWU-Potchefstroom en praktiseer reeds die afgelope 10jaar. Sedert 2019 bedryf sy haar eie praktyk, SV Legal en skryf al vir 7 jaar regsartikels vir verskeie organisasies

Onderhoud: Marzahn Botha: Fotojoernalis en skrywer: Lafenis in die droogte Lafenis in die Droogte is ‘n noodsaaklike fotoboek deur Marzahn Botha in samewerking met Landbouweekblad, AgriSA en Santam Landbou oor die langdurige droogte wat ‘n verwoestende uitwerking op die boer, sy gesin, die plaaswerkers en die gemeenskap het. Van die opbrengste uit die boek gaan […]

John Greyvenstein – honde sielkundige: Braveheart Biodog Academy –  Oorgewig by honde en katte is die fokus van die Suid Afrikaanse Vereniging vir fisiese diere rehabilitasie in November. Statistiek wys dat 22% van honde-eienaars en 15% kat-eienaars se troeteldiere oorgewig is. Vetsug lei tot verskeie siektes soos kanker, asemhalingsprobleme, hartkwale ens.


Current track

Title

Artist